Siirry suoraan sisältöön
Leer Jou Honde Ken (Vir Kinders)
Leer Jou Honde Ken (Vir Kinders)
Tallenna

Leer Jou Honde Ken (Vir Kinders)

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Hierdie is ‘n boek wat handel oor die veskillende honde rasse. Dit is ‘n e-boek  vir jong kinders wat in honde belangstel.
Tussen die ouderdomme van 3 en 4 jaar is kinders geneig om die grammatikale reëls van hulle taal te oorveralgemeen. Hulle is geneig om voorwerpe met dieselfde eienskappe as dieselfde voorwerp te klassifiseer. Hierdie boek sal kinders help om te verstaan dat verskillende tipe honde, verkillende rasname het!
Die boek bevat 21 verskillende foto''s van bekende, sowel as meer onbekende honde rasse. Hierdie is ‘n prettige en leersame boek vir ouers om vir hulle vroeë lesers te lees, of selfs vir jong kinders om self te lees. Hierdie boek kan maklik ''n gesinsgunsteling word. Berei 
Berei julle snaakste en beste hondgeluide voor!
Kirjailija
Amber Richards
Kääntäjä
Jamie Marais
ISBN
9781071554470
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
30.6.2020
Kustantaja
Babelcube
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone