Siirry suoraan sisältöön
Lag sonder grense
Lag sonder grense
Tallenna

Lag sonder grense

Kirjailija:
afrikaans
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Lag jou slap saam met een van RSG se gunsteling-omroepers! Het jy die een gehoor van die radio-omroeper, die boek en die honderde grappies? Ná die wegholsukses van ian wessels se vorige grapboek, Genade! Edelagbare, het hy nog ’n humoristiese boek saamgestel wat jou sal laat skaterlag! Lag sonder grense bars uit sy nate van die grappe. Dié gewilde omroeper van Radio Sonder Grense (RSG) spaar niemand nie: almal – van skoonma tot manlief; van baas tot klaas – loop deur. Ian skeer heerlik die gek met alles wat ’n mens soms tog so swaar op die hart lê. Nie net sal Lag sonder grense jou laat skud van die lag nie, dit sal jou ook genoeg materiaal gee om die beste grappe by jou volgende braai te vertel. Lees, lag en voel ligter!
Kirjailija
Ian Wessels
ISBN
9780799384703
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
3.9.2018
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone