Siirry suoraan sisältöön
Laaste dans, Drienie
Laaste dans, Drienie
Tallenna

Laaste dans, Drienie

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn-polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so ? bisarre saak was nie en daar nie gou weer so een sou wees nie.<br> Hy was verkeerd. Daar was reeds. En hy was in die middel daarvan.<br> In die omgewing van die liefde is niemand se hart veilig nie; dit weet Muller maar alte goed, want die meisie wat hy liefhet is blykbaar nie vir hom beskore nie. En dan kom vertel ’n tannie hom van haar laaste dans in 1941. Twee broers. Een oorlog. Een meisie. Een liefde. Een kans.<br> En ? liefdesverhaal wat reeds sewentig jaar wag om vertel te word.</p>
Kirjailija
Steve Hofmeyr
ISBN
9781770227088
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
5.3.2014
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone