Siirry suoraan sisältöön
Kupido van die kruine
Kupido van die kruine
Tallenna

Kupido van die kruine

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Sabella leef in afsondering op haar plaas, waar sy haar navorsing oor bedreigde aasvoëls voltooi. Dit is hoe sy dit wil hou. Tot ’n filmspan haar lewe betree, en die regisseur haar sekerhede skud. Sy beveg hom, sy film en veral haar gevoelens vir hom. Bowendien het hierdie man ’n model aan sy sy. En veral, hy is ten volle bewus van die omstredenheid waarin haar man ’n jaar gelede teen die hoë kranse af na sy dood gestort het en waaroor die vinger na haar gewys word … Maar wanneer die nag oor haar plaas daal, is dit hierdie man wat van nêrens af gekom het, wat haar in stormagtige drome teister.</p>
Kirjailija
Serena Steyn
ISBN
9780799359596
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.3.2013
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone