Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Kristel se bosbewoner

5,20 €

<p>Toe Kristel op ‘haar’ plaas aankom, vind sy uit dat sy ingeloop en haar plaas wettig aan Zac verkoop is. Hoewel hy haar goed laat verstaan dat sy nie welkom is nie, laat hy haar tog aanbly en reël selfs vir haar ’n uitstalling waar sy haar skilderye kan verkoop. Maar hoe leef ’n meisie onder een dak saam met so ’n mooie man soos Zac sonder om op hom verlief te raak? En hoe gemaak met die beeldskone, venynige Lydia, wat soos ’n parasiet aan Zac klou? Zac en Kristel neem ’n ingrypende ‘besigheidsbesluit’, maar dit boemerang plesierig toe hulle besef wat hulle eintlik aangevang het.</p>

Kirjailija
Rika du Plessis
ISBN
9780799383065
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.3.2017
Kustantaja
LAPA Publishers