Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Terveys ja elämäntapa
  3. Keittokirjat

Kook Met Josh

5,20 €

Negejarige Josh Thirion is gek oor kosmaak en teken en is aangemoedig om ’n resepteboek met 48 van sy gunsteling-resepte waaroor kinders gaande is saam te stel. In die boek is daar ook talle aktiwiteite soos woordraaisels, inkleurprente, verbind-die-kolletjies, soek-die-verskil en doolhowe – seuns en meisies sal dit geniet! Sy boek bevat ook heerlike resepte vir drankies, ontbyt, middagetes, aandetes, nageregte en soet happies

Kirjailija
Josh Thirion
ISBN
9781432301170
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
5.9.2012