Siirry suoraan sisältöön
Koebaai, Gorilla
Koebaai, Gorilla
Tallenna

Koebaai, Gorilla

Kirjailija:
afrikaans
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>WAARSKUWING! Hierdie storie STINK! Hein beland gedurig in die moeilikheid omdat sy beste pel, Morné, hom uitdaag om simpel goed aan te vang. Simpel goed soos om ’n asblik op sy kop skool toe te dra. Hein neem hom voor hy is klaar met hierdie soort grappies. Maar teen sy sin aanvaar Hein wéér sy Morné se nuutste uitdaging … Hy moet ’n hele week lank oorleef sonder ’n tandeborsel. Of vlos. Of pepermente. Of van daardie aaklige groen gorrelgoed. Hoe moeilik kan dit nou eintlik wees? Maar kort voor lank ruk dinge hand-uit … ’n Stink storie wat jou sal laat skaterlag … terwyl jy jou neus toeknyp! Die perfekte boek vir beginnerlesers of trae lesers.</p>
Kirjailija
Jaco Jacobs
ISBN
9780799370355
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2014
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone