Siirry suoraan sisältöön
Klipkoud
Klipkoud
Tallenna

Klipkoud

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
'Elkeen van hierdie kartonhouers bevat die oorskot van 'n mens ... Ons pakplek het opgeraak,' verduidelik die professor, 'daarom het ons toe maar hierdie bokse begin gebruik.'Nicole Engelbrecht is terug met 'n nuwe boek oor van die interessantste sake uit haar gewilde potgooi True Crime South Africa. In Klipkoud kyk sy weer na die dossiere van vermiste mense. Sy heroorweeg die leidrade en luister weer na die onderhoude wat sy gevoer het. Baie van hierdie inligting is nog nooit voorheen bekendgemaak nie. In 'n poging om 'n mate van afsluiting te bied aan die slagoffers se geliefdes, laat val Engelbrecht die soeklig op sowel ou as nuwe onopgeloste sake. Hierdie sake wissel van 'n onbekende vrou wie se oorskot onder 'n swembad ontdek is tot 'n jong man wat deur die gevangenisstelsel se krake geval het; van 'n sakereis wat dodelik ontaard het tot 'n meisie wat reg voor haar huis ontvoer is. Engelbrecht neem die leser saam in haar deurtastende soeke na die waarheid.
ISBN
9781776195527
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
16.2.2026
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone