Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Kitsliefde & Ken jy my nou?

2,50 €

<p>Kitsliefde – Ciska Olivier <br>Marlene is ’n top liefdesverhaalskrywer sonder ’n liefdeslewe. Nadat haar verloofde haar op hul troudag voor die kansel gelos het ignoreer sy die liefde. Maar dan dring ’n ou vriend Gerhard - die bladsye van haar hart binne.<br>Ken jy my nou? – Ena de Kock<br>Estie Joubert stik byna aan haar laaste happie roosterbrood. Hier waar sy en haar man Markus by die patiotafel op die balkon sit en ontbyt eet voel sy hoe haar sondes haar inhaal. Die berig onder ‘Veilings’ op bladsy twintig van die Volksmond verklap alles.</p>

ISBN
9780799394337
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.4.2019
Kustantaja
LAPA Publishers