Siirry suoraan sisältöön
Ken & Verstaan Wiskunde
Tallenna

Ken & Verstaan Wiskunde

Kirjailija:
Multispråk
Ken & Verstaan Wiskunde Graad 9 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie, maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Wiskunde-kennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids sluit in: 'n gedetailleerde onderrigplan om beplanning in die klaskamer te ondersteun, onderrigwenke wat die onderwyser verdere leiding met betrekking tot die onderwerpe in die leerdersmateriaal gee, uitgewerkte antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare hulpmiddels om in die klaskamer te gebruik.
Alaotsikko
Senior Phase
Kirjailija
Karen Morrison
ISBN
9781107618855
Kieli
Multispråk
Paino
310 grammaa
Julkaisupäivä
1.1.2013