Siirry suoraan sisältöön
Ken & Verstaan Lewenswetenskappe
Tallenna

Ken & Verstaan Lewenswetenskappe

Ken & Verstaan Lewenswetenskappe graad 12 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Lewenswetenskappe baas te raak.
ISBN
9781107671560
Kieli
Multispråk
Paino
310 grammaa
Julkaisupäivä
1.1.2013