Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Keegan & Samier

3,90 €

Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort! Keegan kry die geleentheid om ’n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywerDie avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort! (3) Die strokiesprent-kompetisie Keegan kry die geleentheid om ’n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ...se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ...

Kirjailija
Andre Trantraal
ISBN
9780799397710
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.1.2021
Kustantaja
LAPA Publishers