Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Kattemaai

Kirjailija:
afrikaans
8,00 €

<p>Die bure het ’n nuwe dogter. Waar kom sy vandaan, en hoekom lyk sy so baie na Annabel, die kat wat weggeraak het? Boonop is hierdie buurmeisie se naam óók Annabel ... Mila besluit om ondersoek in te stel. Maar haar boetie Jannus spring haar voor en steel Annabel se mens-word-middel. Hy voer dit vir sy aaklige troeteldier, Rottes, net om te kyk wat gebeur.Katastrofe! VERKOOPSINLIGTING - Betsie Vos is die skrywersnaam van ’n bekende Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer wat al verskeie titels in die mark het.</p>

Kirjailija
Betsie Vos
ISBN
9781776353194
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.2.2022
Kustantaja
LAPA Publishers