Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Novellit, runous ja näytelmät
  3. Runous

Karos orie dyne

14,70 €

Bybelverse en liedere word poëties getransponeer in Griekwa-Afrikaans deur die bekende taalkundige en skrywer Hans du Plessis. Ontroerend in die eenvoud en piëteit daarvan. Die lank verwagte derde bundel ná die topverkopers Innie skylte vannie Jirre en Boegoe vannie liefde.

Kirjailija
Hans du Plessis
ISBN
9780799355666
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.5.2012
Kustantaja
LAPA Publishers