Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Karatekas

3,90 €

In Durban kan Kyla nie verstaan waarom haar pa nie opdaag soos hy belowe het nie. Tydens die kata-demonstrasie beseer sy haar enkel. Om alles te kroon, hoor sy ’n ontstellende gesprek wat haar laat dink dat daar ’n groot bedrogspul aan die gang is. Moet sy veg, ten spyte van die oneerlikheid waarvan sy bewus is en haar seer enkel? En waar is haar pa?

Kirjailija
Anzil Kulsen
ISBN
9781432305451
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
24.10.2014