Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Jy en die dinosourus

5,30 €

Die held van hierdie storie is … JY! Ja, jy het reg gelees – JY! Jy beland onverwags in ’n vreemde oerwêreld vol primitiewe mense en dinosourusse. Wat gaan die oermense doen as hulle jou in die hande kry? Sal jy ooit weer na jou huis kan terugkeer? En kan jy ontsnap van die bloeddorstige tirannosourus wat op jou spoor is? Wat gaan gebeur? Besluit self …

Kirjailija
Martie Preller
ISBN
9780799370317
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.12.2014
Kustantaja
LAPA Publishers