Siirry suoraan sisältöön
Jakes se Geheim
Tallenna

Jakes se Geheim

Kirjailija:
pokkari, 2020
afrikaans
"Fokus Hou jou oog op die bal en bly weg van vroumense." As 'n professionele rugbyspeler het Jakes du Plessis se mantra nog altyd goed gewerk. Tydens 'n besoek aan Denver vir terapie, dreig ʼn ontmoeting met Angie Summers om Jakes se planne omver te gooi. Spoke uit sy verlede herinner hom hoekom hy nie uitgeknip is vir 'n verhouding nie en hy vlug terug na Suid-Afrika. Toe Angie vir Jakes du Plessis ontmoet, was sy verbaas deur die emosies wat die groot Suid-Afrikaner ontlok, veral omdat sy nog 'n ander man se ring dra. Die noodlot het egter ander planne. Vlug het nie gehelp nie aangesien Angie in Suid-Afrika opdaag, o nskynlik om haar broer te help, maar ook in die hoop om Jakes te oortuig om hulle 'n kans te gee. Kan Jakes sy verlede begrawe en Angie 'n tweede kans gee? Kan Angie daarin slaag om Jakes te oortuig dat liefde alles kan oorwin?
Alaotsikko
'n Pad na Glorie Roman
Kirjailija
Francine Beaton
Toimittaja
Ca Els
ISBN
9781990902925
Kieli
afrikaans
Paino
345 grammaa
Julkaisupäivä
20.9.2020
Sivumäärä
352