Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Terveys ja elämäntapa
  3. Keittokirjat

Isolasie-inspirasie: Trooskos

Kirjailija:
afrikaans
3,90 €

<p>Kook soos jou ma en jou ouma gekook het! Geen meer wegneemetes of Uber Eats nie; geen meer mikrogolfdis wat jy vinnig ná werk kan oppik nie. Nou is dit net jy; jou volgepakte spens en jou gesin se honger oë...<br>Hier is 14 smullekker trooskosresepte wat jou en jou gesin van Covid-19 en inperking sal laat vergeet. Ons voorouers het hierdie resepte gemaak in tye van oorlog; swaarkry en depressie om almal se gemoed te lig. Doen dieselfde en koester jouself en jou gesin deur elke dag een van dié heerlike troosdisse op te tower. Die 14 resepte is ’n keur uit die gewilde boek Clover Onthoukos (LAPA 2018).</p>

Kirjailija
Clover
ISBN
9780639600994
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.4.2020
Kustantaja
LAPA Publishers

Isolasie-inspirasie: Trooskos - Clover - E-kirja (9780639600994) | Adlibris kirjakauppa