Siirry suoraan sisältöön
Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm
Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm
Tallenna

Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm

Kirjailija:
afrikaans
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>As jy ‘Suid-Afrika’ en ‘innovasie’ saam in ’n sin noem, sal mense wys die kop knik en sê: ‘Ag ja. Pratley Putty. Het jy geweet dit is die enigste Suid-Afrikaanse produk wat na die maan gereis het? ’ Hoewel Pratley Putty ’n ereplek in die wêreld het, is dit in die 1960’s ontwikkel. Of die Kreepy Krauly, ’n toestel wat outomaties swembaddens skoonmaak en nou regoor die wêreld gebruik word; dit is die eerste keer in die 1970’s verkoop. ‘Natuurlik is Suid-Afrikaners innoverend! Christiaan Barnard het die eerste hartoorplanting ter wêreld gedoen, ’ sê mense. Maar dit was in 1967. Wat doen ons in 2015? Innovasie is ’n viering van die wetenskap en vernuwing wat tans in Suid-Afrika plaasvind, en werklike probleme op grondvlak takel. Dit help ons mense om gesonder, gelukkiger lewens te lei. Sommige van dié uitvindings, soos genetiese navorsing vir pasgemaakte medisyne, kan lewens red; ander, soos ’n unieke manier om titaan te veredel, kan ’n nuwe era vir nywerheid in die land beteken. Al dié innovasies illustreer ons huidige wetenskaplike vordering en ontwikkeling, en vertoon Suid-Afrika se potensiaal vir uitnemendheid.</p>
Kirjailija
Sarah Wild
ISBN
9780799376692
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.9.2015
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone