Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

In jou droom

5,20 €

<p>Lank vlug sy al van haar verlede weg. En Mika moet gedurig haar spore doodvee, opnuut begin. Toe Anna sterf, verloor sy nie net haar werk nie, maar ook haar blyplek. Die pos as fisioterapeut op die plaas aan die KwaZulu-Natalse noordkus is vir haar ’n uitkoms, tog ook effens van ’n penarie – nou is sy daagliks aan Simon Sutherland blootgestel. En die man is hovaardig, sinies, sarkasties. Hoe breek sy deur sy skans? Hoe oortuig sy hom van haar betroubaarheid? Die man glo vas sy is ’n fortuinsoeker wat haar heil hier op die plaas kom soek het, dat sy minstens een van die broers in haar visier het.</p>

ISBN
9780799354119
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.1.2013
Kustantaja
LAPA Publishers