Siirry suoraan sisältöön
Hoerkind
Hoerkind
Tallenna

Hoerkind

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds ? hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is ? skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir ? jaar kinderhuis toe.<br>Om soos ? weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ? pedofiel. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. Hy word in die weermag toegesluit. As jongeling vertrek hy na New York waar hy die kunstenaar Andy Warhol op straat agtervolg.<br>Hy keer terug na Suid-Afrika waar hy op die strate beland. Later gaan hy na verskeie rehabilitasiesentrums vir alkohol- en dwelmafhanklikheid. Een aand word hy gyselaar gehou en met ? mes gesteek. Hy verloor byna sy been ná ? motorongeluk tydens ? besoek aan die oudrugbyspeler Mannetjies Roux se plaas.<br>Later vind hy ’n veilige hawe wanneer sy pad met dié van Graham Sonnenberg kruis. Hy maak opgang as joernalis wat na die verste uithoeke van die wêreld reis. Hoerkind is ’n aangrypende relaas oor verlies én oorwinning.</p>
Alaotsikko
Die memoires van 'n randeier
Kirjailija
Herman Lategan
ISBN
9781776093397
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2022
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone