Siirry suoraan sisältöön
1. Kirjat
2. Lasten- ja nuortenkirjat

Hoendervleis: Grillerige stories en rympies

Kirjailija:
afrikaans
10,70 €

Kom slaap ’n nag lank in die spookkamer.

Vind uit wat gebeur as jy ’n poets op ’n onnie soos juffrou Grimbeek bak.

Waag dit om ’n paar baie spesiale handskoene aan te trek.

Ontdek die nuwe rugbyheld se grillerige geheim.

Vind uit waarom jou kleinboetie nog elke aand met sy bedlampie aan slaap.

En kom swem in die Middernagmeer … as jy dapper genoeg is.

Hierdie boek vol grillerige stories en rympies sal jou heerlik hoendervleis laat kry! Daar is ’n weerwolf wat saam op die skoolkamp gaan, ’n paar spokerige handskoene wat goed is met klavier speel, ’n baie vreemde onderwyseres – en iets wat jou die hardste van almal in die fliek sal laat gil!

Jong grilvrate sal versot wees op hierdie versameling stories en rympies uit die pen van Jaco Jacobs.

Kirjailija
Jaco Jacobs
ISBN
9780799384208
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.10.2017
Kustantaja
LAPA Publishers