Siirry suoraan sisältöön
Hoe om ''n goeie kind groot te maak
Hoe om ''n goeie kind groot te maak
Tallenna

Hoe om ''n goeie kind groot te maak

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Die boek is benoem vir ''n Indie Leser Ontdekkings Toekennings finalis (ouerskap) en ''n Voorwoord Resensies Boek van die Jaar-finalis (beide humor en in opstel kategorieë), Hoe om ''n goeie kind groot te maak is nie ''n konvensionele hoe-om boek nie, maar eerder ''n versameling van 23 humoristiese en opregte stories oor die uitdagings en vreugdes van kinders groot maak vir beide ouers en kinders se genot. Deur onderwerpe soos eerlikheid, lojaliteit, moed, harde werk, deursettingsvermoë en liefde te ondersoek, is Hoe om ''n goeie kind groot te maak gewaarborg om jou te laat lag met stories wat outentiek, universeël in tema is en geskik om gesprekke oor die belangrikheid van karakter bou en integriteit te begin. Hoe om ''n goeie kind groot te maak is hoogs vermaaklik en betekenisvol, en een van die beste boeke oor ouerskap en grootword wat jy ooit sal vind.
Kääntäjä
Liezl Dreyer
ISBN
9781507144046
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
14.4.2018
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone