Siirry suoraan sisältöön
Herberg vir die hart
Herberg vir die hart
Tallenna

Herberg vir die hart

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Marike Marais is passievol oor haar werk as ontvangsdame by ‘n kliniek vir geestesgesondheid. Ná ‘n mislukte verhouding is sy vasberade om haar nooit weer aan ‘n lyntjie te laat hou nie. Louis Calitz probeer ‘n nuwe begin maak in die Boland as arbeidsterapeut by die kliniek. Hy pas gemaklik aan by die kliniek, maar op persoonlike vlak stoot hy vir Marike en hul ander kollegas van hom af weg. Boonop steek hy die rede vir sy probleme met mobiliteit vir almal weg en weier om hulp te aanvaar. Marike besef mettertyd dat Louis homself straf vir die dood van sy suster deur die pyn te verduur wat ‘n heupvervanging kan genees. Louis besluit om vir die operasie te gaan, maar sal dit genoeg wees om sy probleme op te los en sy hart vir Marike oop te maak?
Kirjailija
Marile Cloete
ISBN
9781776359455
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.11.2023
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone