Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Jännitys
  3. Trillerit

Helende Liefde

13,30 €

<p>Andrea Basson se lewe verander onomkeerbaar toe sy met die ondenkbare gekonfronteer word. Ná dertien jaar van getroude lewe met Dewald, die liefde van haar lewe, ontdek sy hy is ’n rondloper. Sy maak kennis met die slinksheid van ’n Jesebel en gaan deur al die fases van ’n vrou wat owerspel eerstehands beleef – ontkenning, verwerping, woede, wraak en intense hartseer. Die pad na herstel is lank, uitdagend en vol slaggate. Maar die storm staan nie stil nie en sy kom ook nie dieselfde mens anderkant uit nie. In die proses ontdek sy ook heling lê daarin om na ander in nood uit te reik. Egskeiding verwoes, maar die liefde maak heel.</p>

Kirjailija
Anna Penzhorn
ISBN
9780799383539
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.5.2017
Kustantaja
LAPA Publishers