Siirry suoraan sisältöön
Hekel vir die Lekker
Hekel vir die Lekker
Tallenna

Hekel vir die Lekker

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

Al die ontwerpe word volledig met volkleurfoto's, diagramme en noodsaaklike hekel-inligting toegelig en gebruik hekeldraad wat algemeen in Suid-Afrika beskikbaar is. Interessante variasies bied aan die hekel-entoesias kreatiewe opsies om elke skepping uniek te maak. Die moeilikheidsgraad word by elke patroon aangedui en die wye verskeidenheid bied aan die beginner sowel as die gevorderde genoegsame keuses. Met 70 moderne hekelpatrone. Hekel vir die huis sluit die volgende afdelings in:
Volledige inleiding oor basiese steke, hekelpenne en hekeldraad
Somer- en winterpatrone vir vroue
Moderne juwele en bykomstighede. Vrolike speelgoed en truie vir babas en kinders
Interessante huis- en dekoritems.

Kirjailija
Karen Adendorff
ISBN
9780799349139
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.10.2010
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
• PDF - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
• Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
• Lukulaite
• Tietokone