Siirry suoraan sisältöön
Hart van goud
Hart van goud
Tallenna

Hart van goud

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Op die oog af lyk dit of daar niks is wat Stella Smith nie kan doen nie. Sy kan dans met ? skinkbord vol drankies, haar stempel afdruk as sy saam met ’n gewilde country groep sing, ? lekkende kraan en stukkende pyp regmaak, blomme rangskik en selfs kerkorrel speel. Daar is egter iets wat sy nie kan doen nie: om normaal op te tree as Kyle White in die vertrek is. Kyle het sy toekoms en sy loopbaan deeglik beplan. Hy is op pad San Francisco toe. Daar sal hy nie net die seun van ’n goewerneur wees nie, maar ? talentvolle argitek in eie reg. Ridgeway is net ? vinnige stop voor dan, maar die ongelooflike sexy kroegmeisie Stella maak gevoelens in hom wakker en krap sy planne deurmekaar.
Kirjailija
Didi Potgieter
ISBN
9781776351763
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2022
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone