Siirry suoraan sisältöön
Harry Potter En Die Towenaar Se Steen
Tallenna

Harry Potter En Die Towenaar Se Steen

Harry Potter se lewe verander op die dag wat 'n posuil 'n geheimsinnige brief by die Dursleys aflewer: 'n brief wat Harry nooi na 'n ongelooflike plek wat hy – en almal wat oor hom lees – nooit sal vergeet nie. Dit is juis op Harry se elfde verjaardag wat hy die verstommende nuus kry: Hy is 'n towenaar en hy word genooi na die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery. 'n Ongelooflike avontuur is op die punt om te begin!
Alaotsikko
Harry Potter 1 (2024 ed)
Kirjailija
J.K. Rowling
ISBN
9780798184380
Kieli
afrikaans
Paino
500 grammaa
Julkaisupäivä
19.4.2024
Sivumäärä
224