Siirry suoraan sisältöön
Hans-Nazi''s
Hans-Nazi''s
Tallenna

Hans-Nazi''s

Kirjailija:
afrikaans
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Berlyn, 1936. Hardebaard speurder Bernhard – "Bernie" – Günther word deur ''n miljoenêr-sakeman ingeroep om die moord op sy dogter en skoonseun op te los en waardevolle juwele wat tydens die inbraak gesteel is, te vind. Gewoonlik is Günther op die spoor van vermiste persone, maar in dié onstuimige politieke klimaat betree hy ''n donker onderwêreld waar misdaad, korrupsie en onderhandelinge met Nazi-leiers aan die orde van die dag is. Sy soektog ontbloot ''n skandaal wat hoëkoppe soos Hermann Goering en Heinrich Himmler betrek …Smerige nagklubs, smeulende filmsterre, oorvol lykshuise en onderonsies met die Gestapo lei uiteindelik tot ''n skokkende onthulling. Die roman speel af in Nazi-Duitsland – ''n milieu wat Kerr met vernuf skets.Dié Afrikaanse uitgawe van March Violets is die eerste boek in Kerr se Berlin Noir-reeks, sy eerste Bernie Günther-trilogie. Vertalings van die volgende twee romans in die reeks, The Pale Criminal en A German Requiem, verskyn in 2019.
Kirjailija
Philip Kerr
ISBN
9781868428816
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
15.9.2018
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone