Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Haar eie sprokie

5,20 €

<p>Erika erf ’n sprokieshuis by haar tante en is verras toe sy sien hoe imposant die plek is. Die aantreklike tweeling wat weerskante van haar woon, is ook van die soort wat harte vinniger laat klop, veral Jandré met sy blonde hare. Dit bly ’n tergende geheim waarom Erika se tante die huis by die tweeling se oupa geërf en niemand daarvan gesê het nie. Sê nou sy en Jandré is dalk neef en niggie? Stel Jandré regtig meer in Erika se huis – en die skone Lindsay – belang as in haar? Namate die geheim ontrafel word en die huis amper verlore gaan, besef Erika dat Jandré wel deel is van haar toekoms, haar eie sprokie.</p>

Kirjailija
Cheryl Rogers
ISBN
9780799373646
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.4.2015
Kustantaja
LAPA Publishers