Siirry suoraan sisältöön
Graad 1 Afrikaans Huistaal: Onderwysersgids
Graad 1 Afrikaans Huistaal: Onderwysersgids
Tallenna

Graad 1 Afrikaans Huistaal: Onderwysersgids

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

DIE GIDS
Die Tippie Leesprogram is ontwerp met die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die Onderrig- en Assesseringsplan (OAP) as riglyn. Die leermateriaal in hierdie gids is spesifiek vir die Departement van Basiese Onderwys saamgestel en die gids dien as ’n riglyn vir die gebruik van di spesifieke leermateriaal.

Elke Tippie Onderwysersgidse sal onderwysers toerus met omvattende en praktiese hulpmiddels om leer en lees effektief in die klaskamer te kan toepas. Die tekste in die program is ouderdomstoepaslike en kultureel relevante, wat uiteenlopende agtergronde en ervarings van Suid-Afrikaanse leerders weerspiel en terselfdertyd ’n verband tussen lees en die werklike wreld bevorder.

Die Tippie Leesprogram gebruik ’n holistiese benadering en maak van die volgende 8 kernkomponente gebruik: Klankkaarte, Handskrifkaarte, Bundel, Muurkaarte, Grootboeke, Gegradeerde leesboeke, Kernleser, Flitskaarte

Kirjailija
Heloise Maritz
ISBN
9780637011143
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
15.11.2025
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
• Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
• Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
• Lukulaite
• Tietokone