Siirry suoraan sisältöön
Goudstad van Skeba
Goudstad van Skeba
Tallenna

Goudstad van Skeba

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

1. GOUDSTAD VAN SKEBA - OERWOUDVALK REEKS


Die Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met ’n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel. Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende.


 In hierdie verhaal moet hy tot die redding kom van ’n volkekunde professor, sy dogter, ’n man en sy vrou en ’n student, wat in die hande val van Basan, ’n wrede en genadelose diktator.  In die Valk se strewe om die volkekundiges uit Basan se hande te red, moet hy ’n woeste storm oorleef, ontsnap van die mensvreters Wasari-stam wat hom gevange geneem het, met gevaarlike bobbejaanmannetjies buite en binne ’n arena veg, teen steil kranse afseil en Die koningin van Skeba help om Basan se mag finaal te breek. 


 In die proses moet die Valk gedurig deur veg vir oorlewing en aan volop aksie ontbreek die verhaal dus geensins. Gaan die Valk betyds wees die professor se dogter te red van ’n brandstapel, voor sy geoffer word? 


#OerwoudvalkReeks

Alaotsikko
'n Klassieke Aksie-avontuurreeks, Boek 1
Kirjailija
A.P. Du Plessis
Toimittaja
A.P. Du Plessis
ISBN
9781928498407
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
24.9.2025
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone