Siirry suoraan sisältöön
Gevonnis tot Vrede
Tallenna

Gevonnis tot Vrede

pokkari, 2024
afrikaans
Gevonnis tot vrede staar sy soggens oor die vlaktes
soos die son sy warm hande oor die berge vou
sy handpalm beskut haar woning, haar gelukshuis
dis hier waar vrede geen perke het nie
waar die niks beeldskoon bedags
haar gedagtes binne dring.

Sy kan haarself hoor dink al raas die stilte
vir niks en niemand verruil sy haar menswees...
...haar vrede...
in haar wildste drome sou sy nooit kon dink
dat sy eendag hierdie leefstyl sou beklink.

Die wind bring stemme van ver
en sy geniet die geselskap al verstaan sy nie die taal
lojaal sal sy bly teenoor die vlaktes
dit was nog goed vir haar.

ISBN
9781991455291
Kieli
afrikaans
Paino
77 grammaa
Julkaisupäivä
13.10.2024
Sivumäärä
58