Siirry suoraan sisältöön
Gelyke kans
Gelyke kans
Tallenna

Gelyke kans

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

Jessica se kinders is uit die huis en sonder waarskuwing is egskeiding ’n werklikheid in die soort huwelik waarin niemand dit sou verwag nie, die minste van almal Jessica. En tot ’n mate haar man. Want dit het net gebeur, volgens hom, hy het nie daarvoor gesoek nie. Haar man se kollega, ja: bitter jonk, bitter mooi en bitter haastig.

Wat daarna gebeur terwyl Jessica haar wonde gaan lek, is eweneens nie iets waarvoor sy gaan soek het nie … En jare gelede het Jessica en haar man mekaar belowe as so iets ooit gebeur, sal hulle mekaar ’n gelyke kans met die teenstander gee.

Maar hier is lank nie meer net twee mense se gevoelens ter sprake nie en wie ook al watse besluite neem, gaan verskeie mense se lewe raak. As hierdie tydperk in Jessica se lewe haar nie breek nie – en dit is hoe dit nou voel – gaan dit haar maak en sy gaan met meer wysheid en krag anderkant uitkom.

ISBN
9780799373677
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.4.2015
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
• Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
• Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
• Lukulaite
• Tietokone