Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Gelykbreek-liefde & Vlinderveeg

2,50 €

<p>Behati draai om en sien ’n man net binne die deur. Dit is onmoontlik om hom mis te kyk en die geur van sy naskeermiddel tref haar onmiddellik. Dit is asof die volle prentjie haar in 4D oorrompel. ’n Verraderlike rukbeweging ontsnap uit haar bors. <br>BONUSKORTVERHAAL! <br>Vlinderveeg − Wilreza Smit-Theron Simon se groot liggaam verslap. Sy arms gaan soos ’n hek oop en trek haar styf teen hom vas. Deur die dun hemp kan Nika die onreëlmatige klop van sy hart hoor. Hy lig haar ken met sy wysvinger en eis dan haar lippe met ’n smeulende aanslag op.</p>

ISBN
9780799392135
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.12.2018
Kustantaja
LAPA Publishers

Gelykbreek-liefde & Vlinderveeg - Ernalize du Toit, Wilreza Smit-Theron - E-kirja (9780799392135) | Adlibris kirjakauppa