Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Romaanit
  3. Seikkailuromaanit

Fluistering in die Wind

3,10 €

Boekbeskrywing:
Stap in die bose wêreld van mensehandel, waar korrupte amptenare, werkloosheid, armoede,gierigheid en mag ''n rol speel.
''n Gesin word deur ontvoering uitmekaar geskeur.
''n Kind wat in die middel van die nag gesteel word, ''n ma wat in slawerny ontvoer en verkoop is, en die wêreld van sekshandel.
Die soektog na die kind en vrou verskuif van die oewer van die magtige Zambezi tot diep in die Afrika-bos, na die onderwêreld van Johannesburg, Suid-Afrika.

Kirjailija
Paul Zunckel
Kääntäjä
Liezl Dreyer
ISBN
9781071532676
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
5.2.2020
Kustantaja
Babelcube