Siirry suoraan sisältöön
FET Betower- die drama
FET Betower- die drama
Tallenna

FET Betower- die drama

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

Nadia het ’n geheim.

Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk.

Bos-Poenk.

Geheimsinnige Poenk.

Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik.

Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan.

Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf.

Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel.

Poenk wat self ’n geheim in hom ronddra.

’n Betowerende drama uit die pen van Fanie Viljoen.

* Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Drama)

* Bevat agtergrondinligting oor die skrywer

* Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae

* Volledig uitgewerkte antwoorde

* ’n Volledige woordelys

Kirjailija
Fanie Viljoen
ISBN
9780799380545
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
4.8.2016
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
• Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
• Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
• Lukulaite
• Tietokone