Siirry suoraan sisältöön
Fatima Sydow Cooks
Tallenna

Fatima Sydow Cooks

Fatima Sydow is die koningin van Kaaps-Maleise kos. Fatima Sydow Cooks is ’n ode aan alles wat heerlik, geurig en goed vir die siel is – uit haar eie kombuis. Met meer as 90 resepte kry jy hier alles wat nodig is om elke dag lekker te eet: van souse, gebak, ligte maaltye, kerries en bredies tot poedings en iets vir die koekblik. En altyd met ’n tikkie magic van Fatima, ’n klassieke treffer wat ’n nuwe kinkel kry.
Kirjailija
Fatima Sydow
ISBN
9780798181693
Kieli
englanti
Paino
500 grammaa
Julkaisupäivä
21.4.2021
Sivumäärä
192