Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Elle-reeks

10,60 €

Witbaadjies. Dít is hoe die prefekte by Gravitas bekend staan. Om nié op die Lys van Dertig te kom nie, is nou vir elkeen ’n verskrikking. Van uitslip en reëls breek is daar dan geen sprake nie. Daarom hou Elle en haar pelle hulle laaste middernagfees. En toe die Middernagklub op heterdaad betrap word, is dit die begin van nog ’n Gravitas-avontuur ...

Kirjailija
Christien Neser
ISBN
9780799377309
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.9.2015
Kustantaja
LAPA Publishers