Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Ek’s mal oor jou (en Whimpy milkshake)

Kirjailija:
afrikaans
2,50 €

Dis verby tussen my en Alex Swart. So verby soos Britney Spears se loopbaan. So verby soos die 80's. So verby soos Friends en Seinfeld en Prison Break. So verby soos die Anglo-flippen-Boereoorlog. Want Alex was die ou van my drome. Ek was mal oor sy band en oor die liedjies wat hy spesiaal vir my geskryf het. En hy kon boonop soen soos ’n droom. Maar ongelukkig het ek uitgevind ek is nie die enigste een wat hy deesdae soen nie ...

Kirjailija
Jaco Jacobs
ISBN
9780799357929
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
15.11.2013
Kustantaja
LAPA Publishers