Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Ek Wonder Wie?

3,90 €

Ons weet almal hoe nuuskierig jong kinders is, veral oor die wêreld rondom hulle, en die konstante vloed vrae wat hulle vra. Ek Wonder Wie? beantwoord ’n paar van die dinge waaroor kinders gewoonlik wonder wanneer hulle diertjies in die tuin, park of veld opmerk. Die boek is ontwerp sodat dit ’n vraag met geïllustreerde leidrade op een dubbelblad vra wat kinders dan die geleentheid gee om te antwoord of te raai. Die regte antwoord verskyn eers wanneer hulle die bladsy omblaai. Ek Wonder Wie? is uitdrukkingsvol geïllustreer, en sal ’n ware vreugde vir kleintjies wees.

Kirjailija
Kerryn Ponter
ISBN
9781432309091
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2017

Ek Wonder Wie? - Kerryn Ponter - E-kirja (9781432309091) | Adlibris kirjakauppa