Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Eens op 'n Kersfees

Kirjailija:
afrikaans
2,10 €

Welkom in die dorp van Kismetbaai waar towerkuns en lot ''n manier van die lewe is...
Holly Strange is deel van ''n groot familie. Haar voorouers het Kismetbaai meer as 200 jaar gelede gestig. Kismetbaai het baie sjarme en vir die Stranges, beteken dit hulle na hulle een ware liefde geleë word. Kersfees en elke vakansie, bring die dorp se towerkuns uit. Dit is Kersfees, so dus is enigiets moontlik, en wanneer sy letterlik Nicholas Bell buite die plaaslike koffiewinkel raakloop, word haar wêreld om gedompel. Holly het opgehou om te glo dat sy liefde sou vind, maar na daardie een noodlottige ontmoeting begin sy glo in die krag van die lot, en die moontlikheid om haar harts begeerte te vind. 

Kirjailija
Dawn Brower
Kääntäjä
Bianca Bunge
ISBN
9781071566909
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
21.9.2020
Kustantaja
Babelcube

Eens op 'n Kersfees - Dawn Brower - E-kirja (9781071566909) | Adlibris kirjakauppa