Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Eendag op ’n maandag

14,70 €

<p>Krinkels in die maan: Die kunstige teëls, bewers en droomwippe wat Tish by die kunsmark verkoop, bring nie genoeg geld in nie. Die waaghalsige plan wat sy beraam om haar dienste uit te brei na palmlesery, strook glad nie met die kunsmarkeienaar se beleid vir sy kunsmark nie. Maar alles werk, solank dié man net nie uitvind wie senhora Laetitia wat palms lees regtig is nie. Tot Tish se hart teen haar draai … <br><br>Vlerke vir ’n visvrou: Emma is vasbeslote om nie in haar beroemde skilderfamilie se voetspore te volg nie. Sy skilder, ja, maar op mure. Nie eens haar pa kan haar oorreed om haar muurskilderye vir doeke te verruil en ewige kuns te skep nie, al skort hy haar maandelikse toelaag op. Toe loop die beroemde sjef haar lewe in tydens die Watervrou-fees. Hy en die vrou aan sy sy.</p>

Kirjailija
Chanette Paul
ISBN
9780799371192
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.9.2014
Kustantaja
LAPA Publishers