Siirry suoraan sisältöön
Een hart
Een hart
Tallenna

Een hart

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Johannes Prins se debuutbundel, een hart, belig die kodes wat mense in taal gebruik om met mekaar te kommunikeer. Die kaartspel, brug, word onder meer deur die titel geaktiveer wat op sigself daarop dui dat net ingelyfdes, of mense wat die spel verstaan, dié taal sal verstaan. So esoteries soos die spel brug is, só is die poësie, die liefde en die dood binne ’n spesifieke gesins- of familieverband: mense wat ’n intieme taal deel. Om uiteindelik by ’n “roep” uit te kom wat staan, moet die speler/s dikwels eers verskeie ander roepe maak om agter te kom wat in hul spelmaat se hand is. Iets heeltemal anders word dus aanvanklik in kode gesê om uiteindelik by ’n kontrak of ’n ooreenkoms uit te kom. Maar, dit bly ’n waagspel …</p>
Kirjailija
Johannes Prins
ISBN
9780799354256
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.4.2014
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone