Siirry suoraan sisältöön
Een Dag Op ’n Slag
Een Dag Op ’n Slag
Tallenna

Een Dag Op ’n Slag

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Moenie werk en plesier meng nie. Wanneer Alana haar kar op ’n dag afskryf kom die aantreklike Markus de Wet tot haar redding. Beide is egter salig onbewus dat hy haar nuwe werknemer is by die argiteksfirma waar sy as kubersekuriteitspesialis aangestel is. Sy is nie lank aan diens nie voor haar eer lelik gekrenk word. Hoe durf hy insinueer sy is nie bevoeg vir haar amp nie? Hoe durf hy aanvra dat sy vervang word? Sy is so woedend dat sy regmaak om hom en sy firma vir ewig agter te laat. Dan word dit duidelik dat sy die enigste een is wat ’n ernstige kuberkraker kan stopsit. Maar wanner die kuberkriminele agter die rekenaars uitkom en in die regte wêreld ’n lewensgevaarlike bedreiging raak, sal Alana en Markus vinnig moet versoen en saamwerk om ’n stappie vooruit te bly.
Kirjailija
Nerine le Roux
ISBN
9780639607467
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.6.2021
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone