Siirry suoraan sisältöön
Droomhuis vir Danita
Droomhuis vir Danita
Tallenna

Droomhuis vir Danita

Kirjailija:
afrikaans
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Met sy blonde kop en bruin-bruin oë trap die Viking van ’n Robert Foster tot teenaan Danita se stukkende hart. Amper binne-in En sy’s nie in Londen om te keer nie, om weg te kom van ’n getroude man nie. Sy’t hierheen gevlug vir vrede, om haar wonde te lek, haar verwerping te verwerk. Alleen. Maar waar sy kom, is Robert Foster. Selfs die ou-ou huis, wat saam oor sý verwerping kla en steun, is dié man s’n … skurk met ’n vrou op elke kontinent, sy stralekranskop, sy blonde sjarme. Sy wil nie meer vlug nie. Net één keer, dalk, kan sy alle rede en ordentlikheid oorboord gooi …</p>
Kirjailija
Helena Hugo
ISBN
9780799348101
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.8.2010
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • PDF - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone