Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Romaanit
  3. Nykyromaanit

Driehoek

Kirjailija:
afrikaans
18,70 €

<p>As jy Tessa Badenhorst is, kom daar ’n dag waarop alles wat jy gedink het jy is en bereik het, uitmekaar val. Dis die dag waarop jou liefde, jou loopbaan en die lewe in jou van jou weggeneem word en jy alleen en ontredder voor jou eie menslikheid te staan kom. Niks kan daardie pyn verdof nie, nie eers pille of drank nie. Natuurlik, om alles te kroon, is dit Hertzog van der Walt wat toekyk hoe sy breek. En ’n professor in Teologie gaan haar nie verstaan of haar vir haar menslikheid vergewe nie, maak nou nie saak hóé sterk die hitte tussen hulle klop nie. Boonop is daar Amanda, sy suster en die vrou wat sy op die ergste moontlike manier te na gekom het, wat deur haar eie hel moet worstel en terselfdertyd twee tienerkinders moet ondersteun wat dreig om die spoor byster te raak.</p>

Kirjailija
Sophia Kapp
ISBN
9780799363555
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.9.2013
Kustantaja
LAPA Publishers