Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Drie hoera's vir Denver

6,60 €

Denver het nie altyd gehakkel nie. Voordat oom Jaap by hulle kom bly het, het die woorde soos gladde seepbelle oor sy lippe geglip. Almal sê sy ma is gelukkig om ’n man soos oom Jaap te kry. Denver is die enigste een wat nie van oom Jaap hou nie. Hy wens hy kon vir sy ma of vir sy juffrou Lea vertel wie oom Jaap regtig is ...

Kirjailija
Wendy Maartens
Kuvittaja
Alida Bothma
ISBN
9780799362701
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.12.2014
Kustantaja
LAPA Publishers