Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Doring in haar vlees

Kirjailija:
afrikaans
5,20 €

<p>Annika en Connor ding mee om ’n huurkontrak vir ’n perseel vir hulle besighede, maar word in die proses gedwing om tydig en ontydig in mekaar se geselskap te wees. Hoewel Connor ’n doring in Annika se vlees is, reageer haar hart en lyf elke keer as sy net vir Connor sien. Maar voel hy dieselfde oor haar? En hoekom is dit so onmoontlik om mekaar te vermy? Connor gaan uit sy pad om die lewe vir Annika makliker te maak, maar eers toe hy dit in soveel woorde vir haar uitspel, besef sy die liefde wat sy vir hierdie doring in haar vlees koester, vind ’n eggo in sy gevoel vir haar.</p>

Kirjailija
Dina Botha
ISBN
9780799375848
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2015
Kustantaja
LAPA Publishers