Siirry suoraan sisältöön
Doodsbleek
Doodsbleek
Tallenna

Doodsbleek

Kirjailija:
afrikaans
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
In Die bleek oortreder moet die gesoute speurder Bernie Günther ''n reeksmoordenaar vastrek wat paniek regoor Berlyn saai.Dit is 1938 en Duitsland wag angstig op die bevindinge van die München-konferensie. Onsekerheid hang in die lug: Hitler kan Europa dalk in ''n oorlog dompel. Vir Bernie is daar egter belangriker sake wat aandag verg. Hy ondersoek twee sake waar afpersing betrokke is: die een betrek ''n ryk weduwee, en die ander, homself.Terselfdertyd het dit op die lappe gekom dat die Kripo – Berlyn se misdaadpolisie – ''n onskuldige Jood gearresteer het vir die reeks wrede moorde in die stad. En hoewel die Kripo dié keer alles sal doen om die regte moordenaar vas te trek, is hulle weereens nie verhewe bo afpersing en manipulasie nie. Omdat Bernie onlangs aangestel is as Kripo-kommissar, moet hy die raaisel oplos – ''n ondersoek wat hom uiteindelik aan die heel donkerste kant van die menslike psige blootstel.Hierdie vertaling van The Pale Criminal is die tweede boek in Philip Kerr se Berlin Noir-trilogie, nou vir die eerste keer beskikbaar in Afrikaans. Die vertaling van die derde boek in die reeks, A German Requiem, verskyn in 2019.
Kirjailija
Philip Kerr
Kääntäjä
Zirk van den Berg
ISBN
9781868428830
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
15.3.2019
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone